by die Murrayfield Tennisklub webruimte. Kyk gerus na al ons inligting rakende gebeure, fotos en ander inligting.
 
 
to the Murrayfield Tennis Club website. Here you will find events, photo galleries, information, and much more.
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
MURRAYFIELD TENNIS CHAMPS 2021
 
 
Hiermee word julle almal uitgenooi om in te skryf vir die klub kampioenskappe wat begin op 30 Januarie 2021. 
 
Ons doen 'n beroep op almal om asb solank die datums in julle dagboeke aan te teken. 
 
Die inskrywingsvorm kan per e-pos aangevra word en weer per epos ingehandig word teen 24 Januarie 2021.
 
 
 
MURRAYFIELD TENNIS CLUB CAMP
 
 
Die laaste kamp was n reuse sukses gewees en almal het baie lekker gekuier en Tennis gespeel.
 
 
 
Dankie aan almal wat die Kampioenskappe-funksie bygewoon het. Dit was voorwaar 'n reuse sukses. Almal was mooi aangetrek soos ons hulle nog nooit gesien het nie. 
 
 

 
 
by die Murrayfield Tennisklub webruimte. Kyk gerus na al ons inligting rakende gebeure, fotos en ander inligting.
 
 
to the Murrayfield Tennis Club website. Here you will find events, photo galleries, information, and much more.
 
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
 

 

 

 

 

 

 

 

 
MURRAYFIELD TENNIS CHAMPS 2020
 
 
Hiermee word julle almal uitgenooi om in te skryf vir die klub kampioenskappe wat begin op 1 Februarie 2020. 
 
Ons doen 'n beroep op almal om asb solank die datums in julle dagboeke aan te teken. 
 
Die inskrywingsvorm is aangeheg en kan per e-pos of by die klub ingegee word.
 
 
MURRAYFIELD TENNIS CLUB CAMP
 
 
Die kamp was n reuse sukses gewees en almal het baie lekker gekuier en Tennis gespeel.
 
 
 
 
Dankie aan almal wat die Kampioenskappe-funksie bygewoon het. Dit was voorwaar 'n reuse sukses. Almal was mooi aangetrek soos ons hulle nog nooit gesien het nie.